- Prestige Prysuitdelings vir alle afdelings in die laerskool, sowel as die hoërskool.
- Graad R bied hul eie diplomaplegtigheid aan.
- Graad 1 tot 3 Prysuitdeling.
- Graad 4 tot 7 Prysuitdeling.
- Graad 8 tot 11 Spogaand.
- Graad 12 Prestige Prysuitdeling.
- Graad 8 -Verwelkoming- en kloklui-seremonie, sowel as Groentjiekonsert.
- Graad 12 – Afsluitingsfunksie en kloklui-seremonie.
- ‘n Verskeidenheid vakke word aangebied. Wiskunde, Wiskunde-Geletterdheid, Besigheidstudies, CAT (Rekenaartoepassingstegnologie), Drama, Fisiese Wetenskappe, IGO (Ingenieursgrafika en -ontwerp), Lewensoriëntering, Geografie, Geskiedenis, Toerisme, Verbruikerstudies, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde.


