Die afgelope Vrydag, 16 Oktober, het ons graad 8 graadhoof, mnr. Jantzen, tesame met ons nuwe leierskorps ‘n pretmiddag aangebied vir al die voornemende graad 8-leerders vir 2021. Dit was ‘n middag propvol aksie, plesier en pret gewees. Ons sien baie daarna uit om jul volgende jaar by Porties te verwelkom. Geniet solank die vakansie […]
News
Hoërskool Hoofleiers 2021
Ons hoofleiers vir 2021 is : Baie geluk aan: Hoofseun: Duan Volbrecht Hoofdogter: Marlie Liebenberg Onderhoofseun: Luandré van der Poel Onderhoofdogter: Zandelee Langley