Ons streef daarna om dinge te laat gebeur hier by Port Natal Skool. Ek het ‘n plakkaat in my kantoor met die volgende slagspreuke op: “Lyk soos ‘n bekende; wees legendaries; tree kompleks op; wees rustig; straal jou teenwoordigheid uit; reis lig; wees ‘n dromer; leef regtig.”

Hier by Port Natal Skool beoog ons om alle leerders te lei om hul potensiaal op kulturele-, akademiese- en sportgebied te bereik. Ons bou leiers. Ons onderwyskorps is toegewyde, omgee personeel wat elke leerder se belange op die hart dra.

Ons leuse, Lux et ductus, wat Lig en Leiding beteken, is die grondslag vir alles waaraan ons in die klaskamer, sowel as op die sportveld en op die verhoog deelneem.

Ons leerders word aangemoedig om hulle passies uit te leef en hul hoogste sport op akademiese gebied te bereik.

Hierdie is jou kans om ‘n verskil te maak. Doen dit waarvoor jy lief is so gereeld as moontlik! Maak ‘n verskil in jou lewe en in die lewe van jou mede-Porties.

Welkom by Port Natal Skool. Mag u kind hier by ons veilig en gekoester voel.

At Port Natal School we like to make things happen. I have a poster in my office that reads: “Look famous, be legendary, appear complex, act easy, radiate presence, travel light, seem a dream, prove real.”

Our aim at Port Natal is to lead our learners in achieving their optimum in academics, on the sportsfield and on the cultural front. We strive to make leaders. Our teaching staff are dedicated and caring people who put the needs of our learners first.

Our motto, Lux et ductus, (Light and leadership) forms our firm foundation on which we build and live by. Our learners are encouraged and motivated to excel and to reach their goals, both academically and in all extra mural activities.

This is your life. Do what you love and do it often!

Welcome to Port Natal School. May your child feel safe and welcome.

B.D. Van Jaarsveld
Skoolhoof / Principal

Scroll to top