KIDDO- nasorgsentrum:
Op die terrein by die koshuisveld.
• Alle leerders van graad 1 tot 7.
• Afrikaans en Engels.
• Hulp met huiswerk word aangebied.
• Vakansiesorg ook beskikbaar.
• Maandag tot Vrydag van 13:00 tot 17:15.

Kontak vir Mariëtte by selfoonnommer 066 206 9594.

KIDDO-AFTERCARE

Situated on our hostel’s field.
• All learners from grade 1 to 7.
• English and Afrikaans.
• Homework assistance provided.
• Holiday care available.
• Monday to Friday from 13:00 to 17:15

Contact Mariëtte at 066 206 9594.

Scroll to top