MasterChef-Kombuis /Kitchen

Ons Masterchef-kombuis is ons trots. Ons leerders spog met hul geregte en bied verskeie aande aan waar hul personeel en hul gades trakteer. Verbruikerstudies word vanaf graad 10 tot 12 aangebied.

Our Masterchef kitchen is one of our pride and joys. Consumer Studies is available from grade 10 to 12 learners. These learners often treat the staff with their custom cuisine and interesting dishes.

Scroll to top